Niks mooier as die son wat wat sak na n lang dag

Niks mooier as die son wat sak na n lang dag

Daar is niks so mooi soos die son wat sak
Dis tyd op op te pak
Vir die volgende dag
Stadig bekruip die nag ons
Met
Al die kleure onder die son
Rooi en geel of is dit vanaand pers en blou
Oranje of bloed rooi
Dis elke dag n verassing
Dit herinner my aan my kinder dae
As Ouma en Oupa my vertel
Dis Vrydag nou steek jou hand in die tower blik
Was jy soet of stout sal Ouma jou vrae
Dan vir n oomblik stilte en dan se sy
So bietjie van altwee my kind
Sit maar jou hand in die blik
En as jy daai een soet suigstokkie kon vat waarvan jy hou was die hemel blou
Reenboogkleure elke suigstokkie n ander kleur en geur
Soos die son wat sak elke aand n ander kleur en soos die wind die vars natuur skoon se geure rond laat dwaal is my gedagtes as ek die einde van n mooi dag kyk
Op kyk na die wolke en terug dink aan my kinder jare ……..
Beskrywing
Partykeer is dit die eenvoudige dinge eat mens laat waardeer wat jy het . Die goeie ou dae toe soet wees beloon was met een suigstokkie en n drukkie van Ouma en Oupa .

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s