Ware liefde

​Soos die son sak hoe vinniger klop my hart 

my gedagtes dwaal 

ek voel jou warm lippe op myne jou hande hou my vas ,

 ek wil weg trek jy trek my nader op die grond is n kombers 

my knie raak lam jy le my saggies neer op die kombers ons le en cuddle 

Ons kyk na die sterre ek voel jou hande orals ons verloor beheer ons  le onder die sterre en dit begin liggies te reen 

maar ons le en dis as of ons een is en niks anders bestaan 

net ek en jy 

ons sien hoe die son uit sy weg kruip plek kom 

n nuwe dag begin 

jy gaan werk en vat my saam in jou hart

heeldag niks so mooi soos ware liefde

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s