Poetry

Wanneer dit stil raak dwaal ek rond opsoek na jou

Ek mis jou elke dag meer en meer
Wanneer dit still raak
Snags Dan mis ek jou nog meer en meer
Soggens as die son opkom
Dan dwaal ek in die lugstrome rond
Soos n klomp rooi balonne

Hoog in die lug
die windstrome ly my tot by jou
Dan pop al daai rooi balonne
jy kyk op
en sien die rooi stukkies balonne daar le jy tel dit op nie seker hoekom
Eers toe dit skemer word
Besef jy hoekom
Author Maria Cornelia Abetti

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s