Poetry

Gebed vir reen

Dankie liewe pappa in die Hemel
Vir die reen in ons land
Asb dis nog the min ek is nog bietjie dors mamma aarde vra of jy nog bietjie kan stuur net genoeg om die damme en krokodilrivier weer vol te maak
So baie wilde diere en voels en insekte gaan dood
Asb en belowe om Al my groente te eet en soet the wees
Asb pappa gee ons nog bietjie reen
Ek sal baie soet wees
Author Maria Cornelia Abetti

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s