Poetry

Seisoene van die hart

Vandag al die emosies in my gedagtes
Dis herinneringe van my verlede
Die goeie en die slegte tye
365 daggies in die jaar
Party dae langer
en nagte Korter
Met n uur of so
My oe my camera
My brein my hardeskyf wat nooit vol word
Waneer ek hartseer is en dit reen in my hart is dit somer
Waneer ek bly en op gewonde raak
is dit lente
Winter is waneer daar on sekerheid is in ons lewens is
Soms koud in emosiesloos ander dae bietjie deurmekaar
Herfs is wanneer ons besef dis Tyd om oor te begin
Wanneer ons kaal en net blaar loos in die wind en reen staan
Besef ons dat nuwe groen blare weer na die hartseer die reen sal groei en dit tyd is vir oor begin
Author Maria Cornelia Abetti

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s