Poetry

moeilik om asem te haal soner jou

moeilik om te asem sonder jou
naby
al wat ek wil hê,
is om in jou arms te wees
of daai gevoel van jou hande deur my hare kwas

jy gee my ‘n soen 
ek wil nie die gevoel verloor
bly asseblief net een nog een nag
daai gevoel van jou warm lippe wat my soen

Ek wil nooit hierdie gevoel verloor
wat ek voel in my hart
asseblief  bly net nog een nag

my trane verander in ys
as ek sien jy gaan
Ek voel die skerp mes  deur my hart 
dit voel of ek stadig kouer word
stadig sterf
totdat jy weer die sonskyn terug bring in my ha

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s