Liefde is blind

So is die wind

Die wind waai jou deurmekaar

So ook sal liefde jou deurmekaar maak

So erg dat jy asemloos is

bene lam

Skoenlappers in jou maag

So waai die wind

Jou deurmekaar

Beskrywing

Liefde en die wind kan onvoorspelbaar wees en jou veras sonder waarskuwing

Leave a comment