Hoekom

Hoekom maak ware liefde so seer ek weet hoekom ?

Want ware liefde kom net een keer

Elke foto elke gedagte

Van jou… ..

My verbeelding hardloop weg

Jaloesie en onsekerheid tree in

Dan kalmte

Soos n storm was daar woede en weerlig toe eers kon die son weer skyn

Liefde is maar dieselfde

Verskillende seisoene

Emosies en storms van die hart

Reen die trane

Woede is weerlig

Son al ons liefde en romanse

Dan kom stilte

Beskrywing

Om iemand lief te he is nie maklik nie . Die eerste paar maande is dit sonskyn dan kom die ander seisoene . Dis wanneer die liefde getoets, word en met tyd groei en verander almal so dis baie werk om so n verhouding te laat werk

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s