Storms in my hart

Ons het ontmoet een laat nag

Ons altwee

Het moet op gegee

Die lewe het net te veel ge word

So baie mense wat voorgee

Kruip weg after n gordyn

Ons het mekaar lief onvoorwaardelik lief

Dis die beste vriendskap

Verskillende liefde

Vriendskap liefde

Ware liefde

So baie om van te kies

Ons is soos n tweeling

Ons is net vlees en bloed

Ons het al so baie verskille gehad

Maar nog nooit gaan slaap sonder om te se lekker geslaap geniet jou daggie.

Lekker lag en huil saam

Of opgestaan en nou en dan laat

weet ek is nog lewendig

Laat weet altyd ons is veilig en in ons bedjie

Die is ware vriendskap en so veel meer

Ons is al lank saam

Die vriendskap wat ons het

Is beter as enige geskenk

Jy is die bloed wat vloei deur my wat my

Aan die lewe hou

Jy lees my gedagtes

Jy ken my beter as wat ek my self ken

Jy wys my die regte pad

Gee my Bybel hoofstukke

As ek antwoorde vra

Ek kyk op na jou jy help almal wat help vra

Die lewe het jou en my geskei ons sien mekaar nie meer

Maar dankie se Vir ons Facebook

Al is jy ver weg verloor ons nie kontak

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s